Mauritiusduif

Mauritiusduif
'n Voorbeeld by Birdworld in Surrey, Engeland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. mayeri
Binomiale naam
Nesoenas mayeri
(Prévost, 1843)
Sinonieme
  • Columba mayeri Prévost, 1843
  • Streptopelia mayeri: Johnson et al., 2001

Die Mauritiusduif (Engels: Pink Pigeon, Columba mayeri), is 'n baie skaars spesie in die familie Columbidae (duiwe) wat endemies aan Mauritius is. Dit is die enigste Maskareense duif wat nie uitgesterf het nie.[2] Dit was op die rand van uitwissing in 1991 toe slegs 10 indiwidue oorgebly het, maar sy getalle het toegeneem as gevolg van die pogings van die Durrell Wildlife Conservation Trust sedert 1977.[3] Die boek Golden Bats and Pink Pigeons deur Gerald Durrell verwys na die bewaringspogings. Die IUCN het die spesie afgegradeer van krities bedreig na bedreig op die IUCN Rooilys in 2006.[1] Mauritius se posdiens het 'n reeks posseëls uitgereik wat die endemiese Mauritiusduif uitbeeld.

  1. 1,0 1,1 "BirdLife International" (2013). "Nesoenas mayeri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Hume, J.P. 2011: Systematics, morphology, and ecology of pigeons and doves (Aves: Columbidae) of the Mascarene Islands, with three new species. Zootaxa, 3124: 1-62. [1] ISBN 978-1-86977-825-5 (slapband) ISBN 978-1-86977-826-2 (elektroniese weergawe)
  3. "Durrell Wildlife Conservation Trust - Mauritius Pink Pigeon". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2014. Besoek op 16 Junie 2014.

Developed by StudentB